Bestel Oppi-planke R155
10% korting vir bestellings van 25 of meer!
Vul asseblief die
vorm in en betaal die bedrag in die onderstaande
bankrekening in. Sodra die betaling in ons rekening reflekteer (dit
mag 'n dag of twee neem) sal u bestelling bevestig word.
Vir enige navrae,
kontak
planke@etzacorp.co.za
of skakel Johann by 083 383 2830
Bankbesonderhede:
Bank: FNB
Rekeningnaam: IMA South Africa
Takkode: 250 655
Rekeningnommer: 62 518 007 069
Verwysing: U e-pos
adres soos op die bestelling aangedui
POPI-verwante inligting: U persoonlike inligting word slegs gebruik vir die verwerking van u bestelling. Die vorm wat hier ingevul word, word verskaf deur Cognito forms
( https://www.cognitoforms.com )
U kan hul privaatheidsbeleid hier vind.
Die diensverskaffer, Postnet (www.postnet.co.za), benodig die volgende inligting om u bestelling af te lewer:
- U naam en van
- U selfoonnommer
- In sommige gevalle, u e-pos adres